Bizskoops - 17 Augustus 2023
--:--
Op vandag se program... Verbetering in die kwartaallikse arbeidsmagopname-syfers.
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... VK se ekonomiese groei is versterk deur warmer weer.
In investering-nuus, FNB is die voorkeurbank vir beleggers.
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor ekonomiese groeivooruitsigte vir die res van hierdie jaar.