Kan privatisering die Durban hawe red?

Loading player...
Riaan Esterhuysen, senior bestuurder van produkkommunikasie by Toyota Suid-Afrika gesels oor SA se goedkoopste motor, die Toyota Vitz en hoe hulle die prys so laag gekry het.
16 Aug 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
9 Jan 10AM 18 min

Jong beleggers stroom na ETFs

Nico Katzke, hoof van portefeulje-oplossings by Satrix, verduidelik wat ’n ETF is en hoekom talle jong beleggers dit verkies.
9 Jan 10AM 11 min