Bizskoops - 20 Julie 2023
--:--
Op vandag se program... die ANC kom onder skoot omdat hy probeer om die Reserwebank te beïnvloed.
Ons loer ook later in by ons joernalis Williene Fuller om vir ons ʼn oorsig te gee van hoe dinge vandag op die JSE lyk.
In internasionale sake-nuus vandag... Wêreldwye staatskuld het aansienlik toegeneem.
In investering-nuus, Blackrock skets die beste en slegste sektore om in te belê tydens hoë inflasie
En ekonoom Waldo Krugel gaan vir ons meer vertel oor of die dollar vervang kan word.