25.11.2023 - KOPSKUIF - Wilna van Rooyen, die vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk spog met meer as 40 jaar ondervinding in die onderwys, waarvan 32 as hoof by vooraanstaande skole in Suid-Afrika. Wilna gesels oor die ontwikkeling van jong kinders. Verder deel Wilna insigte oor die ontwikkeling van denke, lees…
18.11.2023 - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders. Dr. De Klerk kyk na kwessies soos die verskil tussen bangheid en angstigheid, die veg-of-vlug-reaksie, en gee nuttige wenke vir ouers en voogde.
11.11.2023 - KOPSKUIF - V.I.T.O. is die verhoognaam van Vito Heyn, ’n kletsrymer en kunstenaar uit die Noord-Kaapse dorp Okiep. V.I.T.O gesels op Kopskuif oor sy musiekliefde en die rol wat musiek kan speel om geykte persepsies uit die weg te ruim. Hy vertel ook van sy deelname aan Taalgenoot-Ruk…
04.11.2023 - Mariette van Eeden, voorsitter van die VVOS gesels oor VVOS as vereniging en tuiste waar kleuterskole, speelgroepe, dagmoeders, individue en studente betrokke is om goeie praktyk in die opvoeding en versorging van ons kleuters te bevorder.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.