Nuusberig: Stroper tot 32 jaar gevonnis
--:--
‘n Man wat in 2016 drie renosters in die Krugerwildtuin gestroop het, is gister 32 jaar tronkstraf opgelê.