#13  Katbosbult – Episode 13

--:--
Wie is so gemeen om Reggie Roberts by te kom met ʼn vuil plan wat haar teen die mure uitdryf. Het Eppo Engelbrecht toe by Reggie se dokter uitgekom en weet iemand hoe siek hy regtig is?
Season 1 / Episode 13 28 Jun 2023 Afrikaans South Africa Drama

Other recent episodes

Katbosbult – Episode 120 (SLOT)

In die slot-episode word die lastige vraagstuk rondom Manie Maritz se muntversameling uiteindelik bygelê. Skielik is daar vrede op Katbosbult. Vir hoe lank weet niemand nie. Die vraagstuk rondom wie Gretchen met haar skelmstreke gehelp het, hang nog swaar in die lug, en daar is nog een belangrike aankondiging wat…
Season 1 / Episode 120 11 min

Katbosbult – Episode 119

Janita is in die hospitaal en dit druk swaar op haar geliefdes se gemoed. Leonardo tree Monique aan en hy draai nie doekies om nie. Hy neem ʼn groot besluit en laat trek ʼn kontrak op. Reggie word verras.
Season 1 / Episode 119 12 min

Katbosbult – Episode 118

Dit is tyd vir Gert om met vindingryke voetwerk ʼn oplossing te onderhandel oor ʼn netelige kwessie. Chrissie en Monique om dieselfde tafel is moeilikheid met ʼn hoofletter M. Hulle het nou maar eenmaal nie ooghare vir mekaar nie. Gert het sy hande vol.
Season 1 / Episode 118 11 min

Katbosbult – Episode 117

Reggie word teen wil en dank by ʼn ongemaklike saak betrek wat haar slapelose nagte besorg. Skielik vind daar ʼn paar van die moeilikste gesprekke denkbaar op Katbosbult plaas … en dit krap ʼn paar lewens erg deurmekaar. ʼn Enorme skok tref die dorp. Dis ʼn lelike opslagbal.
Season 1 / Episode 117 12 min

Katbosbult – Episode 116

Leonardo kry iets in ʼn garage op Herklaas se plaas wat hom die sersant se hulp laat inroep. Beloftes maak skuld. Die sersant onthou van so ʼn belofte wat hy nog nie nagekom het nie. Jasper se ma, Janita, het haar geliefdes aan die skarrel.
Season 1 / Episode 116 10 min