Die privaatsektor gaan (dalk) die regering help om water aan Suid-Afrikaners te lewer

Loading player...
Kasief Isaacs, direkteur van Mergence Investment Managers gesels oor hoe die privaatsektor dalk die regering sal help om water aan Suid-Afrikaners te lewer.
13 Jun 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sterker SA Ingelyf wys sy spiere

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar verwagtinge vir môre se begrotingsrede en bespreek onder meer Super Group se tussentydse resultate sowel as maatskappye wat nuwe 52-week hoogtepunte bereik het.
24 Feb 10AM 12 min