SA se mees senior sakelui nou deel van die regering se "krisiskomitees"
--:--
Jannie Durand, uitvoerende hoof van Remgro sê hy hoop hulle sal samewerking van die regering kry.