Suid-Afrika verloor tot R100 miljard ‘n jaar as gevolg van onwettige handel

--:--
Johan van Loggerenberg, skrywer en voormalige ondersoekbeampte by die SAID gesels oor onwettige handel in Suid-Afrika.
2 Jun 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Sep 11AM 18 min

Wat is Pravin Gordhan se nalatenskap?

Pravin Gordhan het vanoggend gesterf op die ouderdom van 75, professor Jannie Rossouw van Wits se sakeskool gesels oor Pravin se nalatenskap.
13 Sep 11AM 5 min

Barloworld kry 'n Russiese knou

Bernard Van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal gesels oor die rentekoersbesluit wat aanstaande week aangekondig word, die goudprys, en Barloworld se aandeelprys.
13 Sep 11AM 11 min