Nuusberig: 'n Sterfte weens cholera is in Mpumalanga bevestig
Loading player...
Die Gesondheidsdepartement in Mpumalanga het ‘n sterfte weens cholera in die provinsie bevestig.
Intussen is die bron van die uitbreking wat ook 24 lewens geëis het in Tshwane en een in die Vrystaat, steeds onbekend.
‘n Geval is gister ook in Limpopo bevestig.