
Kortpad | Ontvoerings neem toe | Mike Bolhuis
--:--
Mense lewe met kommer, omdat ontvoerings aan die toeneem is. Privaatspeurder, Mike Bolhuis gesels met Kortpad oor die gevare en tendense.