Highveld Sindikasie-beleggers keur reddingsplan goed wat hulle 5c in die rand gaan gee

Loading player...
Jacques du Toit, sakereddingspraktisyn van Orthotouch en Zephan, en Johan Stander, bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG)‬ gesels oor Highveld Sindikasie-krediteure wat stem vir 5c in die rand.
12 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak.
8 Apr 11AM 5 min

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min