Microsoft se Copilot belowe gebruikers sal meer produktief wees, maar gaan dit werklik?

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor wat Microsoft se nuwe Copilot behels.
3 Apr 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster medestigter, Galieo Capital
9 Apr 11AM 10 min

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak.
8 Apr 11AM 5 min