Die Mededingingskommissie gaan nou varsprodukte bekyk

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie by Werksmans Prokureurs gesels oor wat die Mededingingskommissie se ondersoek sal behels.
23 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Capitec die vinnigste tot R500 miljard

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die mark se reaksie op Donald Trump se tarief‑aankondigings, Sasol se aandeelprys ná JP Morgan se afgradering, en Capitec se markwaarde.
19 Jan 10AM 10 min