Bankprobleme laat kriptopryse lóóp
--:--
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die kriptobedryf se reaksie op die onlangse bankrobleme.