Maak gereed om te skrik wanneer jy April se elektrisiteitsrekening ontvang

--:--
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport verduidelik hoe hierdie tariefverhogings werk.
17 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Apr 11AM 19 min

Nuwe tegnologie maak sonkrag nog meer lewensvatbaar

Dr Arnold Rix, Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor nuwe navorsing wat wys dat die effektiwiteit van sonkragpanele drasties kan verbeter in die afsienbare toekoms.
12 Apr 11AM 7 min