Die internasionale motorreus Stellantis wil 'n fabriek in SA bou

Loading player...
Leslie Ramsoomar, besturende direkteur van Stellantis in Suid-Afrika gesels oor die groep se nuwe vervaardigingsaanleg in Suid-Afrika.
10 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min