Sanlam se wins styg, maar minder mense koop polisse

Loading player...
Anton Gildenhuys van Sanlam gesels oor die groep se resultate en spaarkoerse wat oor die Covid-tydperk toegeneem het.
9 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min