Leefstyl - Weskus Toerisme - Yvette - Toerisme beampte in Swartland streek

--:--
02.03.2023 - Yvette is die toerisme beampte daar en self n inwoner wat graag die aktiwiteite deel van die Swartland streek. ONs het gaan inloer by die Toerisme kantoor op Yzerfontein. Die dorp Yzerfontein was in die 1930’s gevestig toe die Katz familie die plaas Yzerfontein gekoop het. Dit het ontwikkel in n klein hawe dorp wat wel bekend geword het weens sy mooi lang strandgebied.
2 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Janelle Visagie - Soloist of Cape Town Opera

09.04.2024 - Cape town Opera Shorts: A festival of Pocket Operas, Three captivating and diverse bite-sized operas including the World Premiere of Conrad Asman’s new Trial by Media opera about the media's perceptions and complexities surrounding the Oscar Pistorius trial; Poulenc’s La voix humaine, Poulenc’s a deeply moving one-act opera…
9 Apr 17 min