Daar vloei nulle en ene in Pieter Geldenhuys se are

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige, stigter en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor sy agtergrond, loopbaan en bedryf.
2 Mar 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min