Rudi Nagel – Eerste Bome Eden Boome

Loading player...
Rudi vat ons terug na die begin, na Eden. 'n Tyd van mooi, 'n tyd van vrymoedigheid, geen skuld gevoelens en geen sonde... alles was soos dit moet wees.
28 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min