R108 miljard vloei na Suid-Afrikaanse effektetrusts

Loading player...
Sunette Mulder, senior beleidsadviseur van die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) gesels oor hul jongste verslag oor die stand van sake in die kollektiewe beleggingsbedryf.
27 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min