Suid-Afrikaners sien rooi oor die gryslys-besluit

Loading player...
Gert Visser, bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite by RMB gesels oor Suid-Afrika wat op die gevreesde gryslys geplaas is en wat dit beteken.
24 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min