Markoorsig

Loading player...
Amelia Morgenrood aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor Eskom se nuwe tussentyde hoof, die rand wat verswak het en maatskappye se resultate.
24 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min