Klein kripto geldeenhede volg nie die twee reuse hoër nie

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die prys van bitcoin en ethereum, asook beleggers se persepsies van kleiner kriptogeldeenhede.
15 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min