Inflasie val tot 6,9%, maar kospryse spring

Loading player...
Ettienne Le Roux, hoofekonoom van RMB gesels oor die inflasiekoers wat Statistieke Suid-Afrika vandag bekend gemaak het en oor voedselpryse.
15 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min