Die rand is reeds 7% swakker as aan die begin van die jaar

Loading player...
Gert Visser van Rand Merchant Bank gesels oor wat die rand se verswakking dryf en die faktore wat 'n impak het.
13 Feb 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min