Sasol gaan nie, en kan nie, vir ons goedkoop brandstof gee nie

Loading player...
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor hoekom Sasol se produkte aan wêreld pryse gekoppel moet wees en oor Sasol se prys van pypleiding gas wat dalk verhoog word.
10 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min