Rudi Nagel – ‘n Boom Word aan sy Vrugte Geken

Loading player...
Rudi deel Jesus se woorde uit Lukas 6 van vers 43. Ons moet onthou dat uit die volheid van die verstand, wil en emosie praat die lippe.
31 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Vrug van die Gees – Maak Jou Binnenwereld die Mooiste Plek

In hierdie inspirerende episode deel Rudi Nagel 'n diepgaande boodskap oor die belangrikheid van ons binnenwereld – die innerlike ruimte waar ons gedagtes, emosies en geestelike lewe plaasvind. Hy begin deur dankbaarheid uit te spreek vir die eenvoudige seëninge van gesondheid, vrede en veiligheid, en wys daarop dat hierdie dinge…
28 Jul 10 min