Pieter Möller gesels op Woordstroom

--:--
Gerben van Niekerk praat met die legendariese Pieter Möller op Woordstroom. Hulle praat oor sy studentedae, sy betrokkenheid in die landbou en waarvoor hy onthou sou wou word.
3 Feb 2023 Afrikaans South Africa Society & Culture · History

Other recent episodes

Ds Wollie Grobler gesels op Woordstroom

In diè Woordstroom praat OFM se Gerben van Niekerk met die legendariese oud-leraar van die Bloemfontein-Noord gemeente, oftewel die Klipkerk, Ds. Wollie Grobler. Hulle praat o.a. oor sy lewe, sy loopbaan en oor die toekoms van die NG kerk.
27 Jan 2023 57 min

Johrné van Huyssteen praat op Woordstroom

Gerben van Niekerk het met die mediapersoonlikheid en sentraal Suid-Afrikaanse legende, Johrné van Huyssteen by sy nuwe tuisdorp, Clarens gaan gesels. Gerben het hom uitgevra oor: (00:00) Hoekom hy ooit daaraan gedink het om 'n prokureur te word (08:08) Sy sieninge oor homoseksualiteit en rassisme (20:36) Sy opinie oor afrikaanse…
23 Jan 2023 48 min

Karoo Foundation

OFM’s Gerben van Niekerk chats with Doreen Atkinson about the Forgotten Highway Expedition, involving a Perdekar (horse and cart) ride for 600 km, by Mr Piet Coetzer of Senekal. The convoy will leave Sutherland on Saturday 22 October, and reach Griquatown on Sunday 6 November.
7 Oct 2022 20 min

Ontmoet Grey-Kollege se Nuwe Skoolhoof

Vir die eerste keer sit Gerben in die hoof se kantoor vir goeie redes. Hy gesels met Braam van Wyk, Grey-Kollege in Bloemfontein se nuwe skoolhoof. Braam gesels oor sy kinderdae, universiteitsdae en hoe sy loopbaan begin het. Hy brei uit oor sy planne vir die skool en wat hy…
23 May 2022 18 min