Johrné van Huyssteen praat op Woordstroom
Loading player...
Gerben van Niekerk het met die mediapersoonlikheid en sentraal Suid-Afrikaanse legende, Johrné van Huyssteen by sy nuwe tuisdorp, Clarens gaan gesels.
Gerben het hom uitgevra oor:
(00:00) Hoekom hy ooit daaraan gedink het om 'n prokureur te word
(08:08) Sy sieninge oor homoseksualiteit en rassisme
(20:36) Sy opinie oor afrikaanse musiek en Steve Hofmeyer
(29:44) Sy aftrede en ook as hy 'n PhD kan doen, waarin sou hy dit doen
(37:20) Sy huwelik en die toekoms