Vervaardigers is verbasend genoeg positief oor 2023

Loading player...
Lisette IJssel de Schepper van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) gesels oor Absa se aankopebestuurs-indeks (PMI) vir Januarie.
1 Feb 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min