Verskeie faktore dra by tot die mislukking van baie transformasieprojekte

Loading player...
Cobus De Bruyn, hoof van Landbou by Nedbank gesels oor die faktore wat by dra tot die mislukking van transformasieprojekte in die lanbousektor.
26 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min