Die sleutel tot potgooi-sukses? Ontwikkel jou nis

--:--
Die sleutel tot 'n suksesvolle potgooi lê daarin om jou nis te vind en te ontwikkel. So sê Jacques Basson, gesoute verkoops- en bemarkingsbestuurder wat sewe jaar gelede die Afrikaanse sakepotgooi, Klipkouers, begin het - terwyl hy nog kniediep sy eie sakebelange in die buiteland gehad het.
13 Jan 2023 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Wat behels proses van omgewingsmagtiging vir grootskaalse projekte? (die tweede deel)

Ons hoor gereeld hoe gewild sonplase is en hoe boere probeer om oplossings te kry vir die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika. Baie min word egter gesê oor die omgewingsmagtigingsproses wat verseker dat sonkragontwikkelings ooreenstem met ekologiese volhoubaarheid en bestaande regulering. Marélie Botha en Lisa de Lange, albei direkteure by Blue…
17 Apr 1PM 4 min

Wat behels proses van omgewingsmagtiging vir grootskaalse projekte? (die eerste deel)

Ons hoor gereeld hoe gewild sonplase is en hoe boere probeer om oplossings te kry vir die voortslepende energiekrisis in Suid-Afrika. Baie min word egter gesê oor die omgewingsmagtigingsproses wat verseker dat sonkragontwikkelings ooreenstem met ekologiese volhoubaarheid en bestaande regulering. Marélie Botha en Lisa de Lange, albei direkteure by Blue…
17 Apr 1PM 4 min

Earning above R21,198 per month? Take note

South Africa's Department of Employment and Labour recently implemented revisions to the earnings threshold, a crucial determinant under the Basic Conditions of Employment Act (BCEA). This alteration signifies a shift for workers whose salaries surpass R21,200 per month in 2024, as they will forfeit certain automatic protections. Shedding light on…
12 Apr 2AM 6 min

Call for meritocratic appointment of executives and board members in SOEs

According to the South African government’s official website, there are about 123 State Owned Enterprises in the country, operating at national, provincial and local levels. They are crucial to the development of South Africa, they play an instrumental role in ensuring success in a wide range of areas, and are…
28 Mar 8AM 11 min