Die regering wil voor die einde van die jaar 'n staatsbank hê

Loading player...
Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie gesels oor die regering wat voor die einde van die jaar 'n staatsbank wil hê.
10 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min