Die JSE het in 2022 agteruit geboer, maar steeds stof in meeste buitelandse mark

Loading player...
Stephan Engelbrecht, portefeulje bestuurder by Mazi Asset Management gesels oor die JSE se nuwe rekord-hoogtepunt en hoe beleggers na die nuwe jaar moet kyk.
9 Jan 2023 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min