Markoorsig

Loading player...
Mia Kruger, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor hoekom die mark so rooi is, die Reserwebank se verslag en SA se ekonomiese groei.
15 Dec 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min