Saai in 'n tyd van hongersnood - Coach Freek en sy mede Afrigterspan

--:--
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die saai en maai beginsel.
14 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie

Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig…
2 May 1 hr 45 min