Verbruikersvertroue verbeter in die vierde kwartaal

Loading player...
George Kershoff, adjunkdirekteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor verbruikersvertroue wat verbeter het in die vierde kwartaal.
8 Dec 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min