Ekonomie groei heelwat vinniger as verwag, maar nog nie vinnig genoeg nie

Loading player...
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group gesels oor wat sy verwagting was en wat hy dink van die ekonomiese groei.
6 Dec 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min