Die president neem die Phala Phala-verslag op hersiening

Loading player...
Jan Jan Joubert, politieke joernalis en skrywer gesels oor of die hofsaak beteken dat die parlementêre ondersoek moet eindig en die impak op die ANC-leierstryd.
5 Dec 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min