09.12.2023 - Litha Sam-sam, stigter en projekbestuurder van die Loxion Mobile Library in Vrygrond, een van die armste gemeenskappe op die Kaapse Vlakte op Kopskuif. Loxion Mobile Library het onlangs die ATKV se toekenning vir leesbevordering ontvang. Sam-sam, wat in Vrygrond grootgeword het, glo dat alle kinders verdien om pret…
02.12.2023 - KOPSKUIF - Estelle Kruger gesels op Kopskuif oor haar loopbaan as Afrikaansonderwyser van Huistaal- en Eerste Addisionele Taal-leerders. Sy gesels oor leerders se emosionele geletterdheid en bespreek die konsep van meervoudige intelligensies en konstruktivistiese onderrig-en-leer-teorie. Estelle is tans besig is met ’n e-boek oor die onderrig van Afrikaans.
25.11.2023 - KOPSKUIF - Wilna van Rooyen, die vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk spog met meer as 40 jaar ondervinding in die onderwys, waarvan 32 as hoof by vooraanstaande skole in Suid-Afrika. Wilna gesels oor die ontwikkeling van jong kinders. Verder deel Wilna insigte oor die ontwikkeling van denke, lees…
18.11.2023 - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders. Dr. De Klerk kyk na kwessies soos die verskil tussen bangheid en angstigheid, die veg-of-vlug-reaksie, en gee nuttige wenke vir ouers en voogde.
11.11.2023 - KOPSKUIF - V.I.T.O. is die verhoognaam van Vito Heyn, ’n kletsrymer en kunstenaar uit die Noord-Kaapse dorp Okiep. V.I.T.O gesels op Kopskuif oor sy musiekliefde en die rol wat musiek kan speel om geykte persepsies uit die weg te ruim. Hy vertel ook van sy deelname aan Taalgenoot-Ruk…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.