In hierdie inspirerende podcast-episode gesels ons met Alna Retief, sakevrou en tuinghoeroe van Burgersdorp, oor hoe groentetuine haar manier geword het om seëninge terug te saai in haar gemeenskap. Alna, ’n bekende naam in ATKV-kringe, deel haar passie vir gemeenskapsontwikkeling, volhoubare tuinmaak en hoop vir ’n beter toekoms. Luister hoe…
Watter vaardighede het jy nodig om relevant en suksesvol te bly in die 21ste eeu? In hierdie insiggewende podcast-episode gesels Lizette van Huyssteen van die Practica Program oor die vaardighede wat die toekoms vereis. Sy verduidelik hoekom 21ste eeuse vaardighede belangriker is as ooit, bespreek die impak van die Vierde…
In hierdie podcast gesels Schalk van Heerden oor die Gewoontes vir die Goeie Lewe – klein, volgehoue gewoontes wat ons help om geloof nie net as ’n stel oortuigings te sien nie, maar as ’n lewenswyse. Schalk verduidelik hoe hierdie geestelike gewoontes ’n praktiese raamwerk bied om alle dele van…
Reinette Lombard, medeskrywer van die uiters suksesvolle Tippie-leesreeks, gesels oor die groeiende leeskrisis in Suid-Afrika waarin talle kinders sukkel om met begrip te lees. Sy deel hoe sy en haar ma, José Palmer, die reeks van stapel gestuur het nadat hulle die dringende behoefte aan beter leesvaardighede raakgesien het. In…
In hierdie insiggewende podcast-episode gesels George Johnson, skriba-kassier van die VGK Macassar, oor die belangrike rol wat die kerk binne die gemeenskap speel. Hy deel meer oor die vroeëkinderontwikkelingsprogram waarby die gemeente betrokke was en die merkwaardige impak wat dit op kinders en gesinne gehad het. George bring ook ’n…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.