Die gees van Delíla wat jou wil uithaal - Coach Freek en sy mede afrigterspan

Loading player...
Coach Freek en sy mede afrigterspan sit saam om die transformasie tafel en gesels oor die gees van Delíla wat daarop uit is om manne en vroue swak te maak en uit te haal.
30 Nov 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min