Die dieselprys kan met R1.28 sak in Desember

Loading player...
Omri Thomas, beleggingshoof van Abax Investments gesels oor die voorspelling dat die petrolprys gaan styg en oor hoe die toekoms lyk.
29 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min