Vankansieverhuring is minder as verlede jaar hierdie tyd

Loading player...
Dennis Pretorius, uitvoerende hoof van die Sakekamer en Toerisme aan die Wesrand gesels oor vakansieverhuring wat minder is as verlede jaar.
24 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min