Kaap Agri se omset styg met meer as 48%

Loading player...
Sean Walsh, uitvoerende hoof van Kaap Agri gesels oor die faktore wat 'n rol speel in die landboubedryf en hul planne om meer nuwe winkels oop te maak.
24 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min