Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor wat vandag in die markte uitgestaan het, energiepryse, asook Naspers en Prosus wat goed doen in die buiteland.
24 Nov 2022 10AM
Afrikaans
South Africa
Business · Investing
Dr Joachim Vermooten, onafhanklike vervoerekonoom, deel sy indrukke oor prof. John Lamola en ander uitvoerende beamptes se bedankings by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), asook probleme met die lugdiens se finansiële state.
Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.