
Mike Bolhuis deel simpatie oor Kruger-familie
--:--
Willem Kruger (29) wat op die 13de November 2022 omstreeks 01h15 by ‘n lodge tussen Morgenzon en Amersfoort vermis geraak het, nadat hy ‘n ram-partytjie bygewoon het, se liggaam is Dinsdag in die Vaalrivier gevind.