Pepkor verkoop 7 uit elke 10 selfone wat in SA verkoop word

Loading player...
Pieter Erasmus, uitvoerende hoof van Pepkor gesels oor die groep se resultate en wat hul grootste uitdagings huidiglik is.
22 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Discovery se kliënte die gelukkigste in SA

Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor en hoof van klante-ervaring aan die University of Pretoria, verduidelik hoe hulle die Bankkliënte-ervaring-indeks saamstel, hoe Discovery Bank die eerste plek behaal het, en hoe hulle lojaliteit teenoor handelsmerke meet.
13 Apr 11AM 9 min